Kekerertjie

Kekerertjie
Twee variëteite van kekerertjie: die groter Kabuli kekerertjie met 'n ligte kleur, en verskeie gekleurde Desi kekerertjies. Wanneer dit vroeg gepluk word is dit groen, en wissel dit van bruin na beige, gespikkel, donker bruin tot swart. 75% van die wêreldproduksie bestaan uit die kleiner desi tipe. Die groter garbanzo boon of hoummus is in die 18de eeu bekendgestel aan Indië.
Twee variëteite van kekerertjie: die groter Kabuli kekerertjie met 'n ligte kleur, en verskeie gekleurde Desi kekerertjies. Wanneer dit vroeg gepluk word is dit groen, en wissel dit van bruin na beige, gespikkel, donker bruin tot swart. 75% van die wêreldproduksie bestaan uit die kleiner desi tipe. Die groter garbanzo boon of hoummus is in die 18de eeu bekendgestel aan Indië.
Ontkiemde kekerertjie
Ontkiemde kekerertjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Cicer
Spesie:
C. arietinum
Binomiale naam
Cicer arietinum
Sinonieme[1]
  • Cicer album hort.
  • Cicer arientinium L. [Spelling variant]
  • Cicer arientinum L. [Spelling variant]
  • Cicer edessanum Bornm.
  • Cicer grossum Salisb.
  • Cicer nigrum hort.
  • Cicer physodes Rchb.
  • Cicer rotundum Alef.
  • Cicer sativum Schkuhr
  • Cicer sintenisii Bornm.
  • Ononis crotalarioides M.E.Jones
Cicer arietinum noir – MHNT
'n Kekerertjie plant

Die kekerertjie (Cicer arietinum) is 'n eenjarige peulgewas van die familie Fabaceae, subfamilie Faboideae.[2][3] Die verskillende tipes daarvan staan bekend as gram, Bengaalse gram, garbanzo of garbanzo boon en Egiptiese ertjie. Kekerertjiesade is hoog in proteïene. Dit is een van die vroegste verboude peulgewasse. 7500-jaar-oue oorblyfsels daarvan is al gevind in die Midde-Ooste.[4][5]

Kekerertjies is 'n hoofbestanddeel in hummus en chana masala. Dit kan gemaal word ten einde falafel te maak. Dit word ook gebruik in slaaie, soppe, bredies, kerriegeregte en ander produkte soos channa. Die Kekerertjie is een van die hoofbestanddele van die Indiese, Mediterreense, en Midde-Oosterse kookkuns. In 2018 was Indië verantwoordelik vir 66% van die wêreldproduksie.

  1. "Cicer arietinum L.".. (2013).  Geargiveer 2 Oktober 2017 op Wayback Machine
  2. Feedipedia. "Chickpea (Cicer arietinum)". www.feedipedia.org. Besoek op 26 Februarie 2018.
  3. Kew Science. "Cicer arietinum L. – Plants of the World Online". Plants of the World Online. Besoek op 26 Februarie 2018.
  4. S, Bell (31 Maart 2014). "The small but mighty chickpea". Phys.org. Besoek op 8 Oktober 2015.
  5. Advances in Agronomy. Elsevier. 2001. ISBN 978-0080543994. Besoek op 26 Februarie 2018 – via Google Books.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search